Vergifnis en “grace”

Anne Lamott het gesê “forgiveness is letting go of the hope of a better past”.

... "vergefnis is om op te gee op die hoop van 'n beter verlede"

Vergewing is om jou vuis oop te maak.
Om jou sin vir geregtigheid laat gaan.

Wat vergifnis vir die verlede is, is so "grace" vir die hede.

Vir elke gebeurtenis,
vir elke persoon wat voor jou staan,
vir jouself,
vir jou emosies,
vir swaarkry,

vir die proses.

Dit is die liefde in sy mees breë,
tog sagste uitdrukking:

die van net eenvoudig toelaat.
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.

Lewer kommentaar